Skip to content

Staatsdiensvakbond vra hervorming van bestuurstelsel van trusts na diefstal van R1,4-miljard [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hulle is bekommerd oor die aankondiging dat nagenoeg een-komma-vier-miljard-rand deur gewetenlose regspraktisyns uit Suid-Afrikaanse trusts gesteel is. Claude Naiker van die vereniging sê die skokkende syfer beklemtoon groot uitdagings in die stelsel van die bestuur van trustrekeninge en omvattende hervormings is dringend nodig. Hy sê die nuus dat 561 sake van dié diefstal steeds nie vervolg is nie, is onaanvaarbaar en vereis onmiddellike optrede deur die betrokke owerhede:

ENG ClaudeonTrusts