# Die Vereniging van Staatsamptenare vra onmiddellike, beslissende optrede om spookwerkers in die staatsdiens uit te skakel. ʼn Oudit van die Passasierspooragentskap se betaalstaat het op byna drie-duisend spookwerkers afgekom. Die Gautengse Gesondheidsdepartement het onlangs die salarisse van meer as 200 werknemers gevries wat nie bevestig kon word nie. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê as slegs een-persent van die staatsdiens se arbeidsmag van 1,3-miljoen werknemers spookwerkers is, kos dit die land jaarliks meer as 3,9-miljard-rand:
Staatsdiensvakbond vra dringende optrede teen spookwerkers in staatsdiens [KLANK]
ENG ClaudeonGhostWorkers