Skip to content

Staatsdiensvakbond vra deursigtigheid en aanspreeklikheid oor vermiste paroolgangers [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare vra ‘n dringende verduideliking oor berigte dat die Departement van Korrektiewe Dienste nie rekenskap kan gee van derduisende paroolgangers onder sy toesig nie. Daar is blykbaar nie inligting oor byna 28-duisend paroolgangers wat aan moord, verkragting en gewapende roof skuldig bevind is nie. Woordvoerder Claude Naicker sê die geskiedenis het talle kere bewys dat paroolgangers wat nie doeltreffend gemonitor word nie, weer misdade kan pleeg:

ENG NaickerONParolees