# Die Vereniging van Staatsamptenare loof die staande komitee oor Openbare Rekeninge nadat hy die Staatsinligtingstegnologie-agentskap onder oorsig geplaas het. Dit volg nadat die Ouditeur-generaal onthul het SITA het versuim om onregmatige besteding van meer as twee-miljard-rand aan te spreek, en voortgaan met roekelose besteding met onvoldoende beheer en aanspreeklikheid. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê hulle het aanhoudend gevra vir aanspreeklikheid en gevolgebestuur by SITA:
Staatsdiensvakbond verwelkom Skoor se besluit om SITA onder oorsig te plaas [KLANK]
ENG ClaudeonSCOPADecision