Skip to content

Staatsdiensvakbond verwelkom ondersoek na Nasionale Vaardigheidsfonds se sake [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die onlangse ondertekening van ʼn bevel wat die Spesiale Ondersoekeenheid magtiging gee om die Nasionale Vaardigheidsfonds se sake te ondersoek. Dit sluit in onregmatige of onbehoorlike optrede deur verskaffers, diensverskaffers en ander betrokke partye tussen Januarie 2013 en Maart 2025. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê die optrede beklemtoon die toewyding aan deursigtigheid, aanspreeklikheid en doeltreffende bestuur van staatsfondse:

ENG ClaudeonProclamation