Skip to content

Staatsdiensvakbond sê versterking van SOE se vermoë sal ondersoeke na korrupsie verbeter [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die Spesiale Ondersoekeenheid moet genoeg vermoë hê om die stryd teen korrupsie, wanadministrasie en onwettige verryking in die staatsektor te beveg. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, sê die ondersoekeenheid se werk het sistemiese korrupsie onthul wat dikwels ingewikkelde netwerke, senior amptenare en mense met politieke bande insluit. Hy sê die versterking van die ondersoekeenheid se vermoë sal die spoed en doeltreffendheid van ondersoeke na ernstige korrupsie, verbeter:

ENG ClaudeONCorruption