Skip to content

Staatsdiensvakbond sê hoof van Gautengse Dobbelraad moes lankal afgedank word [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die afdanking van die Gautengse Dobbelraad se uitvoerende hoof, Karabo Mbele, oor bestuursmislukkings en growwe wangedrag. Die raad se finansiële hoof, Oscar Maripane, is geskors na onthullings van verkrygingsonreëlmatighede en mislukte finansiële bestuur. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naicker, sê die ingryping is ʼn belangrike stap om aanspreeklikheid, etiese bestuur en openbare vertroue in die dobbelraad te herstel:

ENG NaickerONAllegations