# Die Vereniging van Staatsamptenare doen ‘n beroep op sterker beheermaatreëls in die verkrygingsprosesse van die regering om toekomstige misbruik van openbare fondse te voorkom. Dit volg na ‘n uitspraak deur die Spesiale Tribunaal wat ‘n onreëlmatige grensmuurtender van 85-miljoen-rand, wat met beweerde bedrog en nie-nakoming vwerband hou, tersyde gestel het. Claude Naiker van die vakbond sê strenger reëls en beter toesig is nodig om openbare geld te beskerm en aanspreeklikheid te verbeter:
Staatsdiensvakbond sê grensmuurskandaal beklemtoon behoefte vir sterker beheermaatreëls in verkrygingsprosesse [KLANK]
ENG NaikerOnBorderWall