# Die Vereniging van Staatsamptenare het die polisie geprys vir die vinnige inhegtenisname van ‘n verdagte in KwaZulu-Natal in verband met die moord op Olorato Mongale. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê die dood van Mongale is ‘n beroep op elke Suid-Afrikaner om op te staan teen geslagsgeweld. Hy sê die plaag van geweld het onaanvaarbare vlakke bereik, met die lewens van vroue wat geen waarde blyk te hê nie:
Staatsdiensvakbond prys SAPD vir vinnige vastrek van verdagte in verband met moord op Olorato Mongale [KLANK]
ENG ClaudeonKilling