# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy neem kennis van die onlangse wysigings aan die Praktykkode oor Ontslag, wat ‘n oplossing moet bied vir Suid-Afrika se volgehoue hoë werkloosheidskoers. Die Departement van Indiensneming en Arbeid sê die wysigings is daarop gemik om prosedure te vereenvoudig, onbillike arbeidspraktyke te herdefinieer en afleggingsprosedures daar te stel. Claude Naiker van die vereniging sê hulle is nie oortuig dat dit ‘n oplossing bied vir die land se hoë werkloosheidsyfer nie:
Staatsdiensvakbond nie oortuig deur voorskrifte vir indiensneming nie [KLAAR]
ENG ClaudeonConvinced