Skip to content

Staatsdiensvakbond gekant teen skepping van nog ‘n staatsonderneming [KLANK]

Die Vereniging van Staatsamptenare veroordeel die voorgestelde skepping van die Suid-Afrikaanse Staats- Digitale Infrastruktuurmaatskappy. Dié staatsentiteit moet veselnetwerke van onder andere Sentech, Broadband Infraco, Transnet, en Eskom konsolideer. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê ‘n nuwe entiteit sal net nóg ‘n finansiële las op belastingbetalers plaas wat reeds swaar belas word deur swak bestuur en reddingsboeie vir bestaande staatsondernemings:

ENG ClaudeonEstablishment