# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy het ʼn amptelike klag by die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, ingedien oor wydverspreide magsmisbruik, wanadministrasie en growwe skending van arbeidsregte by Mpumalanga se Gesondheidsdepartement. ʼn Vakbondwoordvoerder, Nomfundo Mlangeni, sê hulle het berigte ontvang van onregmatige afdanking, heraanstelling en dat hospitale se uitvoerende hoofde en senior bestuurders by verskeie provinsiale gesondheidsinstellings geteiken word. Sy sê hulle eis ʼn onafhanklike, hoëvlakondersoek na die bewerings:
Staatsdiensvakbond eis ondersoek na sistemiese misbruik by Mpumalanga se Gesondheidsdepartement [KLANK]
ENG MlangeniOnHealthCare