# Die Vereniging vir Staatsamptenare sê die integrasie van die personeel van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Grenseenheid in die Grensbestuursowerheid benodig deeglike ondersoek en behoorlike omsigtigheid. Die vereniging sê die owerheid worstel met ‘n ernstige begrotingstekort van 4,35-miljard-rand en ‘n personeeltekort. Claude Naiker van die staatsdiensvakbond sê die oordrag van die vier-duisend-354 polisiebeamptes wat tans aan grensbeskermingspligte toegewys is, sal die grensbestuursowerheid steeds met vierduisend 195 vakatures laat:
Staatsdiensvakbond doen beroep vir deursigtigheid met die integrasie van polisiebeamptes by die Grensbestuursowerheid [KLANK]
ENG ClaudeonTransparency