# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die nuut-aangestelde raad van die Openbare Beleggingskorporasie om goeie bestuur die sentrale punt van sy mandaat te maak. Agt raadslede het verlede week bedank. Die korporasie hanteer meer as drie-duisend-miljard-rand van staats-pensioenfondse. Die Hooggeregshof in Pretoria het die skorsing van uitvoerende hoof Patrick Dlamini onwettig en ongeldig verklaar. Woordvoerder Claude Naicker sê dit wek ernstige kommer oor die manier waarop die vorige raad opgetree het:
Staatsdiensvakbond vra nuwe OBK-raad om vertroue te herstel [KLANK]
ENG NaickerONBoard