Skip to content

Staatsdiensvakbond bekommerd oor mislukking van staat se Inligting- en Tegnologie-agentskap [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is bekommerd oor die voortslepende leierskapskrisis en skynbare gebrek aan gevolgebestuur by die staat se Inligting- en Tegnologie-agentskap. Die agentskap het in die 2022/2023-boekjaar 456-miljoen-rand onregmatig bestee en 112,5-miljoen-rand in 2023/2024, terwyl die leierskap kort-kort verander het. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê onlangse onthullings het sistemiese mislukkings en gebreke ontbloot wat voortgaan om die agentskap te teister, en sy mandaat en openbare vertroue te ondermyn:

ENG ClaudeonCollapse