# Die Staatsdienskommissie het wydverspreide bestuursmislukkings, swak aanspreeklikheid en onbestendige leierskap in die Staatsinligtingstegnologie-agentskap ontdek. Dit volg op ‘n ondersoek vanaf 2020 tot verlede jaar. Die kommissie se voorsitter, Somadoda Fikeni, het op ‘n nuuskonferensie gesê die verslag, wat aan die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, oorhandig is, beklemtoon verkrygingstekorte, swak gevolgbestuur en meer as twee-miljard-rand in onreëlmatige uitgawes oor ‘n tydperk van vier jaar:
Staatsdienskommissie rig waarskuwing oor swak aanspreeklikheid, bestuur en verkrygingsmislukkings in SITA
ENG FikeniOnSitaReport