Skip to content

Staatsamptenare vra strenger optrede na klagte teen werknemers van Binnelandse Sake [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare het kommer uitgespreek oor agt-duisend-180 werknemers van die departement Binnelandse Sake wat die afgelope vyf boekjare aangekla is van werkverskaffing aan buitelanders sonder wettige permitte. Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê ses-duisend-279 inspeksies en ondersoeke by werkplekke is in dieselfde tyd gedoen in ‘n poging om immigrasiewette af te dwing. Claude Naicker van die vereniging sê sterker interdepartementele koördinasie is nodig om seker te maak immigrasie, arbeid en wetstoepassingowerhede tree samehorig op:

ENG NaickerONUndocumented