# Die Vereniging van Staatsamptenare het die ontplooiing van meer as 200-duisend onderwys-assistente verwelkom wat aangestel is om onderwysers se werklading te verlig en werk vir jongmense te skep. Onlangse navorsing toon dat Suid-Afrika ‘n tekort aan sowat 46-duisend onderwysers het, terwyl sowat 18-duisend onderwysers boonop jaarliks die beroep verlaat weens aftrede en ander faktore. Claude Naiker van die VSA sê die onderwys-assistente word vir ses maande aangestel en ontvang ‘n toelae van vier-duisend-rand:
Staatsamptenare verwelkom ontplooiing van meer as 200-duisend onderwys-assistente [KLANK]
ENG ClaudeonTeachers