# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die Departement van Binnelandse Sake se tydige ingryping om immigrasie-afdwinging te versterk en die voortgesette strategie om sy stelsels en prosesse te digitaliseer. Die departement gaan ‘n bykomende 301 immigrasie-amptenare werf. Claude Naicker van die vakbond sê hierdie aanstellings volg te midde van kommer in gemeenskappe oor die teenwoordigheid van ongedokumenteerde buitelanders en die uitwerking daarvan op openbare dienste, werksgeleenthede en gemeenskapsveiligheid:
Staatsdiensvakbond verwelkom die werwing van meer as 300 immigrasie-amptenare [KLANK]
ENG NaickerONEnforcement