# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is uiters bekommerd dat die onaanvaarbare personeeltekort by die Valke ‘n negatiewe uitwerking op dienslewering kan hê. Claude Naiker van die vereniging sê op ‘n organogram wat voorsiening maak vir vyfduisend-332 werknemers, is daar slegs tweeduisend-688 poste gevul, met slegs nog 500 wat in die 2025/2026-boekjaar gevul sal word. Hy sê die kommerwekkende situasie toon ‘n gebrek aan bereidwilligheid deur die regering om ernstige en georganiseerde misdaad te bestry:
Staatsamptenare bekommerd oor dreigende diensleweringsramp by Valke [KLANK]
ENG ClaudeonHawks