Skip to content

Staatdiensvakbond sê oproepe vir leierskapveranderings by die NVG is bloot oppervlakkig [KLANK]

# Die Vereniging vir Staatsamptenare sê die beroepe vir leierskapverandering by die Nasionale Vervolgingsgesag is bloot oppervlakkig tensy dit gepaardgaan met strukturele hervorming en opregte steun van werknemers. Daar is druk dat die nasionale direkteur van Openbare Vervolgings, Shamila Batohi moet bedank, te midde van kommer oor die NVG se mislukking in die vervolging van staatskapingsake. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê hy neem kennis van die ministerie van Justisie se standpunt dat die NVG nie alleen vir mislukkings met vervolgings verantwoordelik gehou kan word nie:

ENG ClaudeonNPARemain