# Die Vereniging van Staatsamptenare is ontsteld oor die Spesiale Ondersoekeenheid se onthullings van meer as twee-miljard-rand se onreëlmatige kontrakte in die Departement van Verdediging. Die SOE het onder meer ‘n kontrak van 217-miljoen-rand uitgewys vir die verkryging van ‘n Alpha-2 Covid-19-teenmiddel van Kuba. Claude Naicker van die vakbond sê onreëlmatige uitgawes van dié omvang ondermyn die moraal van staatsamptenare wat integriteit en diens nastreef:
Staatdiensvakbond onthuts oor R2-miljard se Verdedigingskandaal wat die SOE onthul het [KLANK]
ENG NaickerOnSIU