# Die Vereniging van Staatsamptenare eis dat die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging dringend die uitdagings van korrupsie, wanadminstrasie en swak bestuur by die Nasionale Loterykommissie aanspreek. Claude Naicke van die vereniging sê werknemers by die kommissie werk in ‘n neerdrukkende omgewing, want die bestuur en raad het versuim om doeltreffendheid en goeie bestuur te verseker. Hy sê vertragings met die aanstelling van ‘n loteryoperateur hou ‘n ernstige bedreiging vir die kommissie se voortbestaan in:
Staatdiensvakbond eis dringende ingryping by die Nasionale Loterykommissie [KLANK]
ENG ClaudeonCorruption