Skip to content

Staat voer aan borgtog vir Nkosi sal nie die belange van geregtigheid beskerm nie [KLANK]

# Staatsaanklaer Tholoana Sekhonyana het aan die Landdroshof in Pretoria-Noord gesê die borgtogbesluite teen die geskorste polisie-sersant Fannie Nkosi moet op die belange van geregtigheid fokus. Sekhonyana het aangevoer bewyse van onverklaarbare kontant en beweerde beplande oortredings toon ‘n geneigdheid tot misdaad. Sy beklemtoon sy vrylating kan ondersoeke belemmer en die staat se saak in gevaar stel, wat daartoe kan lei dat hy geregtigheid ontduik:

ENG-SekhonyanaOnNkosiBail