# Die Stad Kaapstad en die nasionale Departemente van Binnelandse Sake en Openbare Werke het saam by die Wes-Kaapse Hooggeregshof aansoek gedoen vir ʼn uitsettingsbevel. Dit is vir meer as 360 buitelanders wat steeds twee persele in Wingfield en Paint City in Bellville onwettig beset. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die buitelanders het talle aanbiedinge vir ondersteuning, herintegrasie en repatriasie verwerp:
Staat begin gesamentlike uitsettingsaansoek vir buitelanders by Wingfield en Paint City [KLANK]
AFR GeordinonEvictions