Skip to content

Saak van brandstigting geopen vir brand by Germiston Binnelandse Sake-kantoor [KLANK]

# Die adjunkminister van Binnelandse Sake, Njabulo Nzuza, het bevestig ‘n saak van brandstigting en kwaadwillige saakbeskadiging is by die polisie geopen nadat die Germiston-kantore afgebrand is. Nzuza veroordeel gewelddadige versetoptogte en waarsku daar sal gevolge wees. Nzuza sê meer as 500 mense is geraak en dienste is ontwrig. Hy het aan SABC News beklemtoon wetstoepassing sal seker maak die oortreders word gestraf:

ENG-NzuzaOnCase