Skip to content

Spesiale Ondersoekeenheid verwys afgelope 5 jaar meer as 3 000 gevalle na NVG en Valke [KLANK]

# Die Spesiale Ondersoekeenheid sê hy het die afgelope vyf jaar drie-duisend-374 sake na die Nasionale Vervolgingsgesag en die Valke verwys. Die sake hou verband met korrupsie by verskeie staatsinstellings, munisipaliteite en openbare instellings. Volgens die Valke is 58 van hierdie sake tans voor die hof en 96 dossiere wag op ʼn besluit van die NVG. Die ondersoekeenheid se hoof, Andy Mothibi, het aan die Parlement gesê hulle verwys slegs sake na die NVG indien misdaad vermoed word:

ENG MothibiOnOffences