Skip to content

Sperdatum vir WKOD-skooloordragaansoeke kom nader [KLANK]

# Ouers en voogde in die Wes-Kaap het net ʼn paar dae oor om aansoek te doen vir skool-oorplasings. Die proses het net betrekking op leerders in graad 2 tot 7 en graad 9 tot 12 wat reeds by ʼn skool ingeskryf is, maar na ʼn ander skool oorgeplaas moet word. Die DA-woordvoerder vir Onderwys in die Wes-Kaap, Leon van Wyk, sê as ouers betyds optree, laat dit die provinsiale Onderwysdepartement toe om onderwysers, hulpbronne en infrastruktuur doeltreffend toe te ken:

AFR WykOnSchoolTransfers