# Die Stad Tshwane sê byna 250-miljoen-rand is nodig om 63 sinkgate regoor die metro te herstel. Dit volg na nog ‘n sinkgat op die hoek van Burgerlaan en Langebrinkweg gevorm het, wat sommige huishoudings afsny en noodsaaklike dienste ontwrig. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê hulle probeer sinkgate as ‘n nasionale ramp te laat klassifiseer om toegang tot noodbefondsing te verkry:
Sowat R250-miljoen is nodig om 63 sinkgate in Tshwane te herstel [KLANK]
ENG KholofeloonSinkholes