Skip to content

Soshanguve se reservoirs ondervind steeds buitensporige hoë waterverbruik [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê die Soshanguve L-opgaardamme ervaar steeds buitensporig hoë waterverbruik, wat kan lei tot ‘n watertekort in ‘n groot deel van Soshanguve in die komende dae. Die opgaardamme se vlakke kan nie bo 30-persent styg nie, ondanks voldoende voorraad vanaf die Rand-waterlyn. Die metro se woordvoerder, Selby Bokaba, sê dié kritiek lae vlakke maak dit onveilig vir tegnici om water na die Soshanguve L-toringsone te pomp.

ENG SelbyonConsumption