# Solidariteit sê hy is bekommerd oor die regulasies oor billike indiensneming wat in die Staatskoerant gepubliseer is. Die regulasies sit onder andere uiteen waarna ʼn werkgewer moet oplet wanneer hy ʼn plan oor regstellende aksie opstel. Anton van der Bijl sê die regulasies vereis dat ʼn werknemer sektorale teikens moet haal volgens die minister se besluit. Hy sê tot op hede is geen sektorale teikens gestel nie wat nakoming onmoontlik maak:
Solidariteit sê prosedure vir regulasies oor billike indiensneming is vermoedelik onwettig [KLANK]
AFR BijlOnRaceRegulations