# Die Solidariteitsbeweging betreur die dood van Amerikaanse aktivis, Charlie Kirk, die stigter van Turning Point USA, wat tragies op ‘n verhoog by die Utah Valley Universiteit doodgeskiet is. Die beweging het sy medelye aan Kirk se familie, vriende en ondersteuners regoor die wêreld gestuur en onthou hom as ‘n sterk voorstander van dialoog, samewerking en politieke deelname. Werner Human van die beweging doen ‘n beroep op almal om verskille te respekteer en politieke verdraagsaamheid te handhaaf.
Solidariteitsbeweging betreur dood van Amerikaanse aktivis Charlie Kirk