# Die vakbond Solidariteit is gekant teen die regering se plan om meer as 88-miljard-rand se onopgeëiste geld, waaronder pensioenfondse, te sentraliseer. Die Nasionale Tesourie werk tans aan ‘n raamwerk om dit makliker te maak om onopgeëiste fondse terug te eis. Marius Croucamp van Solidariteit sê dit kan veroorsaak dat die staat beheer verkry oor geld wat aan privaat individue behoort. Hy sê Solidariteit sal verdere stappe doen om begunstigdes se regte te beskerm:
Solidariteit waarsku teen staatsbeheer oor R88-miljard in onopgeëiste bates [KLANK]
AFR CroucampOnUnclaimedAssets