# Solidariteit sê dit is tyd dat die regering ’n sperdatum stel vir die uitfasering van rasgebaseerde wette soos Swart Ekonomiese Bemagtiging. Die vakbond vra vir dringende gesprekke om rasgebaseerde beleid te vervang met strategieë wat werkskepping en ekonomiese groei bevorder. Connie Mulder van Solidariteit sê die meeste Suid-Afrikaners, oor alle rassegroepe heen, ondersteun nie meer hierdie beleide nie, wat slegs ‘n politieke elite bevoordeel en min doen om werkloosheid, armoede en ongelykheid aan te spreek:
Solidariteit vra sperdatum vir die beëindiging van rasgegronde wette [KLANK]
AFR MulderOnDeadline