Skip to content

Solidariteit vra skole om kommentaar te lewer op regulasies oor Nasionale Onderwysbestuur-inligtingstelsels [KLANK]

# Solidariteit moedig skole en skoolbeheerliggame aan om kommentaar te lewer op die voorgestelde regulasies vir die Nasionale Onderwysbestuur-inligtingstelsel. Dit is deel van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette se regulasies. Die publiek kan tot 10 Oktober kommentaar lewer. Johnell Prinsloo van Solidariteit sê die konsepregulasies vergroot die administratiewe las op skole wat die insameling, verifiëring, veilige bewaring en indiening van onderwys-data betref:

AFR PrinslooOnRegulations