Skip to content

Solidariteit stel R7-miljoen beskikbaar om rassewette in Suid-Afrika te stop [KLANK]

# Solidariteit sê hy verskerp sy veldtog om rassewette in Suid-Afrika te stop en het daarom ʼn regsfonds van sewe-miljoen-rand beskikbaar gestel. Die fonds word gebruik vir talle hofsake teen die nuwe rasregulasies, ʼn saak van minagting van die hof teen president Cyril Ramaphosa, en een teen die voorgestelde nuwe Transformasiefonds van 100-miljard-rand. Jaco Kleynhans van Solidariteit sê hulle sal binnekort ʼn verslag oor die uitbreiding van rassewette aan die administrasie van die Amerikaanse president, Donald Trump, oorhandig:

AFR KleynhansOnRaceLawsCampaign