# Solidariteit sê die Valke se hoogverraadondersoek is niks meer as ʼn goedkoop politieke foefie nie. Die Valke het Maandag onthul dat vier sake van hoogverraad aanhangig gemaak is, volgens berigte teen AfriForum en Solidariteit. Dis oor die vermeende verspreiding van misleidende inligting in Amerika oor Suid-Afrika se beleid, insluitend die Onteieningswet. Solidariteit se uitvoerende hoof, Dirk Hermann, sê dis ʼn laagtepunt vir demokrasie:
Solidariteit sê bewerings van hoogverraad is ongegrond en belaglik [KLANK]
AFR HermannOnTreason