# Solidariteit is bekommerd oor die Gautengse Departement van Onderwys se voorneme om voort te gaan met grootskaalse poste-vermindering by skole in die provinsie. Die departement het die dit toegeskryf aan begrotingsbeperkings. Pieter Jordaan van Solidariteit sê as poste deur die departement gesny word, verskuif die druk na skole se beheerliggame, en uiteindelik na ouers wanneer verhoogde skoolgelde die enigste opsie word:
Solidariteit is bekommerd oor poste-vermindering deur die Gautengse Onderwysdepartment [KLANK]
AFR JordaanOnteachers