# Solidariteit Helpende Hand sê die wanorde in die Gautengse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se nuwe digitale befondsingstelsel, Grantor, dui op ‘n dieper bestuurskrisis. Die digitale platform van 5,1-miljoen-rand het tegniese gebreke ondervind wat kan lei tot die sluiting van honderde welsynsorganisasies. Woordvoerder Hannes Noëth sê sentralisering het misluk en samewerking is noodsaaklik. Hy sê hulle moedig die departement aan om die sperdatum van 15 Oktober uit te stel totdat die probleme opgelos is:
Solidariteit Helpende Hand veroordeel Gauteng se foutiewe digitale welsynstelsel [KLANK]
AFR-NoëthOnDigital