# Die vakbond Solidariteit sê administratiewe chaos by die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders stel onderwysers se loopbane in gevaar. Volgens die vakbond word honderde onderwysers gedwing om buite voor die raad se kantore in Gauteng in ‘n ry te staan om registrasiefoute reg te stel, waarvoor hulle dikwels self moet betaal en hul persoonlike verlof moet gebruik. Johnell Prinsloo van Solidariteit sê onderwysers se registrasies is sonder waarskuwing herroep, met name wat uit die databasis verwyder is ondanks geldige papierwerk:
Solidariteit eis ingryping nadat onderwysers se name uit Raad se databasis verdwyn [KLANK]
AFR PrinslooOnDatabase