Skip to content

Solidariteit-beweging, AfriForum en Solidariteit verlaat Nasionale Dialoog [KLANK]

# Die Solidariteit-beweging, AfriForum en Solidariteit het onttrek van Vrydag se Nasionale Dialoog. Kallie Kriel van AfriForum sê hul ondersteun wel ware dialoog, maar die huidige formaat het ‘n regeringsgedrewe monoloog geword wat die ANC-agenda dien. Kriel sê daar kan nie op die ANC staatgemaak word om die krisisse wat hy self geskep het op te los nie, daarom sal die groepe eerder gemeenskapsgeleide gesprekke met die burgerlike samelewing en kultuurorganisasies voer:

AFR-KrielOnDialogue