Skip to content

Solidariteit behaal regsoorwinning in geskil oor vakmansertifikate [KLANK]

# Die vakbond Solidariteit verwelkom ‘n bevel deur die Arbeidshof om die langdurige vertragings met die uitreiking van Rooiseël-sertifikate aan gekwalifiseerde vakmanne te beëindig. Die hof het regeringsdepartemente en vaardigheidsontwikkelingsliggame gelas om voor einde September probleme met die sertifiseringsproses aan te spreek. Stef Pretorius van Solidariteit sê die vertragings verhoed ambagslui om werk te kry en hul loopbane te bevorder:

AFR PretoriusOnRedSeal