# Sokker: Die legendariese Neymar tree uit as Brasilië se voorste doelskieter van alle tye na ‘n glinsterende internasionale loopbaan van 16 jaar. Dit het egter op ‘n laagtepunt geëindig toe sy land in New Jersey teen Noorweë verloor het in die Wêreldbekertoernooi se ronde van 16. Die 34-jarige middelveldspeler het sy uittrede bevestig nadat hy sy land se enigste doel in die nederlaag van 2-1 aangeteken het in dieselfde stadion waar hy sy eerste doel vir Brasilië in 2010 aangeteken het. Hy het 80 doele in 130 wedstryde ingeskop.
Sokker: Brasilië se voorste doelskieter Neymar tree uit internasionale sokker