# Sokker: Bafana Bafana se kaptein, Ronwen Williams, het ‘n virale aanhaling verwerp na Suid-Afrika se Wêreldbeker-nederlaag teen Mexico en beweer het hy kritiseer mense van Afrika omdat hulle die teenstander ondersteun. Williams het in Atlanta gesê hy het nooit die opmerkings gemaak nie en sy geloof in Afrika-eenheid herbevestig. Die doelwagter het mense aangespoor om die politiek aan politici oor te laat en sokker toe te laat om mense bymekaar te bring te midde van die deurslaggewende wedstryd teen die Tsjeggiese Republiek wat vanaand ses-uur afskop.
Sokker: Williams verwerp virale, vals aanhaling en vra Afrika-eenheid [KLANK]
ENG-WilliamsOnAttack