Skip to content

Sokker: Verkeersowerhede waarsku sokkergeesdriftiges op N3 voor die Nedbankbekereindstryd in Durban [KLANK]

# Sokker: Die Padverkeersbestuurskorporasie doen ’n beroep op motoriste wat op die N3 reis voor vandag se Nedbankbeker-eindstryd in KwaZulu-Natal om verantwoordelik te bestuur. Met verkeer wat na verwagting gaan toeneem namate ondersteuners na die Moses Mabhida-stadion stroom vir die kragmeting tussen Orlando Pirates en Kaizer Chiefs, sal owerhede streng optree teen dronkbestuur, spoedoortredings en onpadwaardige voertuie. Die korporasie se Simon Zwane het bestuurders gewaarsku oor mistige toestande naby Van Reenenspas en Howick:

ENG ZwaneOnWarning