# Sokker: Die speel van die verkeerde amptelike lied tydens gister se Kampioeneliga-kwarteindstryd tussen Aston Villa en Paris St-Germain is toegeskryf aan ’n probleem met die klankstelsel. Sommige spelers het gesukkel om hul lag te bedwing toe die Europa-liga se kenwysie op Villapark in Birmingham gespeel is voor die wedstryd. Dit is later na die Kampioeneliga se amptelike lied verander. Villa het die tweederonde-kragmeting 3-2 gewen, maar PSG het met ‘n gemiddeld van 5-4 na die halfeindronde deurgedring nadat hulle die eerste wedstryd 3-1 gewen het.
Sokker: Verkeerde amptelike lied gespeel voor Kampioeneliga-kwarteindstryd tussen Villa en PSG