# Sokker: Engeland se afrigter, Thomas Tuchel, glo die uitdaging om teen die heersende kampioen, Argentinië, en kaptein Lionel Messi te speel, sal hulle aanspoor om hulle beste te lewer. Die wenner van vanaand se Wêreldbeker-halfeindstryd speel Sondag teen Spanje in die eindstryd. Argentinië hoop om die eerste span te word wat hul titel behou sedert Brasilië in 1962, terwyl Engeland laas in 1966 kon wen. Tuchel sê hulle is gereed:
Sokker: Tuchel sê om teen Argentinië te speel sal die beste uit die Engelse span na vore bring [KLANK]
ENG TuchelOnSemifinals