Skip to content

Sokker: Toenemende druk op Infantino nadat Nieu-Seeland ook sy steun onttrek

# Sokker: Druk neem verder toe op FIFA-president Gianni Infantino nadat Nieu-Seeland die jongste land geword het wat steun vir sy herverkiesing volgende jaar onttrek het. Verskeie lande het reeds besluit om die Italianer nie vir ‘n vierde termyn te steun nie, terwyl die beheerliggame van Europa, Asië en die Amerikas ‘n hersiening van sy leierskap vra. Dit volg na sy mislukte plan om ‘n belang in FIFA se kommersiële bedrywighede aan ‘n privaat beleggingsmaatskappy te verkoop. Nieu-Seeland het gevra vir ‘n onafhanklike hersiening van die voorstel.