Skip to content

Sokker: Sundowns wil Afrika-kroon inpalm in eindstryd van CAF Kampioeneliga [KLANK]

# Sokker: Mamelodi Sundowns en Pyramids van Egipte speel Saterdag op Loftus Versfeld in Pretoria teen mekaar in die eerste wedstryd van die CAF-Kampioeneliga-eindstryd. Sundowns, wat pas sy agtste agtereenvolgende Premierliga-kroon ingepalm het, mik na sy tweede Afrika-titel. Pyramids, wat in sy eerste eindstryd speel, kom voor ‘n ervare Sundowns-span te staan wat Al Ahly in die halfeindronde geklop het. Die middelveldspeler Tashreeq Matthews het aan die media gesê Sundowns is gereed om te wen:

ENG-MatthewsOnGame