Skip to content

Sokker: Sundowns op pad na Amerika vir Klub-Wêreldbekertoernooi [KLANK]

# Sokker: Mamelodi Sundowns is op pad na Amerika vir die Klub-Wêreldbekertoernooi wat die 15de van die maand begin. Die span speel in Groep F teen Dortmund, Fluminense en Ulsan en skop die 18de af teen Ulsan. Die span het wel die eindstryd van die CAF Kampioeneliga teen Pyramids verloor, maar hoofafrigter, Steve Komphela, sê die span is verfris na ‘n kort ruskansie en is opgewonde vir die uitdaging wat voorlê:

ENG-KomphelaOnClubWorldCup